Prediker 3: Ken God beter, lees die lewe beter [14 Junie 2026]
15K views · Jun 14, 2026 · Entertainment
Comments · 39
@ElizeKilian · 3 months ago
Dankie God vir U liefde & dankie vir al die vreugde uit U Hand... Dankie vir hierdie kosbare lewensles wat U my wil leer.. Gee my die krag & deursettings vermoë om dit uit te leef.. Amen & Amen!!!! Amen!!!
1
@IreneLeroux-t6g · 3 months ago
Dankie Prof. Sê AMEN OP AL JOU WERK..
1
@Lina123-l9v · 5 months ago
Dankie Prof. Lieflike preek. Ons het altyd in die kerk gesing .... Ewig onbegryplik wese, Vader, seun en Heilige Gees....
4
@CharlieBeresford-l6c · 4 months ago
More❤ dankie Heer vir nog n dag war ons n U Kan kom en dankie vir hul almal se boodskape Amen geseende dag vir almal saam by Jesus❤
1
@marietjiejoubert-k4j · 5 months ago
Dankie Stephan dat jy ons weer laat hoor het om die lewe met vreugde saam met die Here te geniet, sonder om dit te probeer verklaar.
2
@elizabethvanderwesthuizen1196 · 4 months ago
Dankie Prof Stephan, vir die kragtige Boodskap van waarheid..
1
@annatjievanwyk4510 · 5 months ago
Dankie, Here,vir die vreugde in my lewe wat ek uit U Hand ontvang
2
@lidaleroux7547 · 5 months ago
Dankie Prof. Stephan.<br>Die lewe is 'n gawe van God, daarom leef ons dit met vreugde. God gee goeie dinge. Dis genoeg om te weet. Vertrou Hom. Hy laat Sy wil geskied.❤
1
@IsabeKleynhan-jr1dt · 5 months ago
Baie dankie Stephan sien uit na die boodskap. Die Here Jesus sê in sy woord die Vader weet jou geboorte en sterfdag Hy verklaar dit nie. Seën vir almal wat saam luister. Seën ook vir al die predikers van E Kerk.
1
@bettieneethling2467 · 5 months ago
Wat ń ongelooflike en insiggewende boodskap! Ek het soveel troos en wysheid hieruit geput. Dankie vir al d moeite wat jy doen met jou preke en jou wysheid wat jy met ons deel! Ons waardeer jou Stephan!
1
@mariekenel9877 · 5 months ago
Dankie vir hierdie boodskap Stephan. Nou begin mens die lewe beter verstaan en ook God se boodskap aan die mens
1
@annavoges1537 · 5 months ago
Dankie Stephan elke tyd het sy plek, waardeer jou siening.
1
Up next

God doen goed, al is die lewe sinloos [7 Junie 2026]
eKerk · 18K views

Leef makliker want geloof is makliker [4 Okt 2026]
eKerk · 18K views

Wanneer die Koning ons anders laat kyk [22 Nov 2026]
eKerk · 4.6K views

KSM Erediens I 20 Sept. I Wanneer jy die meetinstrument verkeerd verstaan... (Stephan Joubert)
Kerksondermure · 34K views

RITME Digitaal | My Ouderdom Maak Vir God Saak | Stephan Joubert
RITME Digitaal · 8.7K views

Hoe sing jy as alles uitmekaar val? [26 Julie 2026]
eKerk · 13K views

Nehemia (Deel 1): Om die regte pyn te kry, is om die regte plan te ontdek- God Sn! [17 Okt 2021]
eKerk · 23K views

LAAT U WIL GESKIED HIER OP AARDE, NET SOOS IN DIE HEMEL - 16 FEBRUARIE 2025
LewenSentrum · 43K views

KSM Erediens I 15 Nov. I Keer dat jou siel sink . I Stephan Joubert
Kerksondermure · 35K views

KSM Erediens I 8 Nov. I Jesus stuur ons om mooi te maak. I Johan Smith
Kerksondermure · 11K views

Jy is nie veronderstel om die lewe te verstaan nie- jy is veronderstel om God te ken [30 Jan 2022]
eKerk · 56K views

So laat jy jou lewe tel voordat die klok 12 uur slaan [12 Sept 2021]
eKerk · 44K views

WANNEER GOD HOM NIE STEUR AAN JOU EIE VERVALDATUM NIE - 23 JUNIE 2024
LewenSentrum · 49K views

God stap saam op die hardepad: Op reis saam met Jeremia. Deel 2 [17 Aug 2022]
eKerk · 24K views

Gebed wat krag het
Kruispad247TV · 942 views

Vuur op jou lippe, vuur op jou hart [6 Sept 2026]
eKerk · 23K views

KSM Bybelskool | 29 Jul. | Habakuk I Stephan Joubert
Kerksondermure · 23K views

Bly van hierdie kerke af weg! | Vita Dei 820
Riekert Botha · 23K views

Job Bybelskool
Kerksondermure · 34K views

Jo Black oor sy "wilde lewe" en pa-wees
Ma&Mikrofoon · 35K views