Ads skipped

Nehemia (Deel 1): Om die regte pyn te kry, is om die regte plan te ontdek- God Sn! [17 Okt 2021]

24K views · Oct 17, 2021 · Entertainment

Comments · 20

  • @ElizeKilian · 1 month ago

    Asseblief Here Jesus- maak my betrokke om U woord te deel- asook in my lewe- dankie Jesus.. Amen & Amen!!!!

    1

  • @geesjesimpson-anderson4345 · 4 years ago

    Baie dankie vir hierdie kosbare boodskap van aanmoediging om betrokke te raak om die woord uit te dra. Ek het ʼn las op my hart om dat ek uiters bekommerd is dat vriende en familie wat afsydig staan teenoor Jesus. Ek bid vir hulle, maar ek moet meer doen. Ek bid daaroor Stefan, die antwoord sal kom. Suid-Afrika moet tot bekering kom. Ons wat die Gees van Christus het, &nbsp;moet almal meewerk. Dankie vir jou besielende boodskappe. <br>Geesje Simpson-Anderson.

    2

  • @JeanetteSaaijman · 5 months ago

    Stephan, &nbsp;ek is 81en wil baie graag vir jou baie baie dankie sê dat jy so baie uit die WOORD vir my verduidelik het! Wie sou dit ooit so vir my tuisgebring het ?<br>Duisend dankies, ons eer en loof Sy naam♡♡♡♡

  • @CharlieBeresford-l6c · 9 months ago

    More❤ dankie Here vir nog n dag en hul almal wat vir ons almal U boodskap bring Amen &nbsp;geseende dag vir almal saam by God se liefde❤

  • @christinecshaw · 5 years ago

    .... stukkie vir stukkie en dit hou &apos;n leeftyd aan... 🙏

    1

  • @lorrainecharmaine6430 · 7 months ago

    God se plan is ongelooflik in my Lewe van drome wat afgestof Moe&apos;s word gebruik God n Klein dogter Blessing om Sy werk in werking te bring.Dankie Here vir Elke pillar wat U daar neer gesit het on saam te bou aan U muur (kindertjies)Ek Loof U my God Vir U goedheid en guns.

  • @elbienaude2144 · 10 months ago

    Baie dankie Stephan.

    1

  • @gerhardusdirkpretorius8917 · 5 years ago

    Ai, Stefan, dankie dat jy jou Goddelike pyn op Sy kinders uitvoer. Jy maak dit só maklik om die Woord van God te verstaan

    1

  • @rinamarx5742 · 4 years ago

    Dankie.

    1

  • @christohunt5395 · 5 years ago

    Net wat ek nodig gehad het, hoop ander ook geraak met Die Woord wat jy deel, dankie.

  • @EnterpriseTransformer1 · 5 years ago

    Dki vir die tydige oproep Stephan. Baie duidelik die aangewese uur om ons land en ons eie ongeregtighede voor Abba Vader te bely sodat elkeen sy of haar ruimte in YHVH se koninkryk sal sien en met Goddelike oortuiging sal uitvoer

  • @annamariewilke303 · 5 years ago

    Dankie vir die boodskap Stephan.

Up next

LIVE

Ken God se plan met jou, eerder as jou eie planne [18 Jan 2026]

eKerk · 17K views

LIVE

Nehemia (Deel 2): Plan-doeners en lofprysers vir die Here [24 Okt 2021]

eKerk · 12K views

LIVE

Goot geloof, groot twyfel Stephan Joubert [26 Julie 2020]

eKerk · 33K views

LIVE

God het ‘n plan. Jy ken dit. Jy leef dit. [28 Jan 2024]

eKerk · 18K views

LIVE

Saam met Jesus in die hemel en op aarde [ 19 Feb 2023]

eKerk · 27K views

LIVE

FEDSAS | Johan Smith - Dis Tyd! Verstaan jou rol en kyk na jouself

FEDSAS · 13K views

LIVE

So laat jy jou lewe tel voordat die klok 12 uur slaan [12 Sept 2021]

eKerk · 44K views

LIVE

KSM Erediens I 15 Nov. I Keer dat jou siel sink . I Stephan Joubert

Kerksondermure · 34K views

LIVE

Vertrou God beter: vertrou Hom vandag! [27 Feb 2022]

eKerk · 29K views

LIVE

Goue Oue Koortjies Volume 2 🔥 12 Afrikaanse Lofprysing & Aanbidding Liedere

FaithWaves I GeloofsGolwe · 25K views

LIVE

KSM Erediens I 20 Sept. I Wanneer jy die meetinstrument verkeerd verstaan... (Stephan Joubert)

Kerksondermure · 34K views

LIVE

SORG DAT JY KWALIFISEER OP GOD SE TERREIN - 29 SEPTEMBER 2024

LewenSentrum · 26K views

LIVE

God doen goed, al is die lewe sinloos [7 Junie 2026]

eKerk · 18K views

LIVE

Die Heilige Gees, ons Voorbidder te midde van moord en doodslag en hoop(loosheid) [11 Junie 2023]

eKerk · 29K views

LIVE

KSM Bybelskool | 29 Jul. | Habakuk I Stephan Joubert

Kerksondermure · 23K views

LIVE

HOE IS JY GEBORE? Dr Johan Carstens

Patmosstudio · 920 views

LIVE

DIE GEVAAR VAN NEGATIEWE DENKE IN JOU LEWE

Lux Mundi Gemeente · 138K views

LIVE

Ken Hom in Alles 🙏 17 Kragtige Afrikaanse Lofprysingsliedere vir Vrede & Krag

FaithWaves I GeloofsGolwe · 5.1K views

LIVE

18 Oktober 2026 | Stephan Joubert | die eindtye

Die Boodskap - kykNET · 22K views

LIVE

Een of twee is genoeg vir die Here [15 Jan 2023]

eKerk · 14K views

YouTube, with the door locked.

Aegis plays a clean stream instead of YouTube's player, so pre-roll ads, trackers, and fingerprinting never ride along. Drop Shields any time if you want the official player back.