So laat jy jou lewe tel voordat die klok 12 uur slaan [12 Sept 2021]
45K views · Sep 12, 2021 · Entertainment
Comments · 45
@WynandVanderMerwe-l5d · 5 months ago
Here, dankie vir vandag.<br>Dankie Stefan, ons tyd is net vandag om Hom te ontmoet as ons dit nie alreeds gedoen het nie.
1
@zeldabothma9416 · 7 months ago
Ek sien ek het al voorheen bedank. Soos daaglikse "brood" benodig ek hierdie "regwysing" dikwels. Dankie dr. Stephan.
2
@EmsieDuToit · 7 months ago
Baie dankie vir hierdie "ruk aan my hart" woord vanoggend...ek is diep geraak deur hierdie woord...dankie Here Jesus vir VANDAG
1
@anetpotgieter2588 · 1 year ago
Baie dankie vir hierdie preek wat weereens met my hart gepraat het. Hoe kan ek dit ooit vergeet!!
2
@ElizeKilian · 3 weeks ago
Asseblief Here Jesus help my om altyd 'n ander help hart te hê- dankie Jesus.. Amen & Amen!!!
@NaomiLubbe · 1 year ago
Baie danki my gebed is dat ek waarlik sal uitreik en my oe oop vir hulle wat oor my pad gestuur word.
2
@CharlieBeresford-l6c · 1 year ago
More❤ dankie Here vir nog n dag met al U liefde Amen geseende dag viralmal saam by Godse liefde en ons na Hom kan gaan❤
1
@CharlieBeresford-l6c · 4 months ago
Mid❤ dankie Here vir nog n dag wat ons na U Kan kom met Al U liefde Amen geseende dag vir almal saam by Jesus se genade en liefde❤
@ElizeNothnagel · 1 year ago
Prof Stephan baie dankie vir u kosbare liefde vir ons Here Jesus Christus! U boodskappe is suiwer goud werd en balsem vir ons siele! Ons juig en sing van blydskap teenoor die Here vir u en u span by e-kerk wat in ons lewens gekom het om ons dooie gebeentes weer vol lewe te kom blaas! E-Kerk het ons gehelp om Jesus in Sy groot waarheid te ontdek!!! Daarvoor sing ek Halluluja loof die Here vir E-Kerk se wêreld wye bediening!!!!!
4
@dianedempsey4494 · 7 months ago
Ooooooo amen AMEN AMEN op n nuwe dag VANDAG! ❤
1
@LouisavdRietVanDerRiet-ix3oz · 1 year ago
Baie dankie dominee vir die wonderlike diens. 🙏
1
@zeldabothma9416 · 2 years ago
Die voorreg gehad om vandag na n vorige boodskap 12 Sept. 2021 te luister. Dankie vir kosbare boodskap. Mag Jesus my Krag gee om reg en goed vandag daarvolgens op te tree. Waardeer baie.
1
Up next

Nehemia (Deel 1): Om die regte pyn te kry, is om die regte plan te ontdek- God Sn! [17 Okt 2021]
eKerk · 23K views

10 Signs You May Have a High IQ (According to Psychology)
The Human Mind · 63K views

Epstein saken stinker | Dagsorden
Document · 3.8K views

DIE GEVAAR VAN NEGATIEWE DENKE IN JOU LEWE
Lux Mundi Gemeente · 138K views

Het ek regtig die Heilige Gees? Hoe weet ek dit? [5 Sept 2021]
eKerk · 17K views

Bekommernis: Die prioriteite van jou hart - Beleef Preek #136
BELEEF GEMEENTE · 2.2K views

Ken Hom in Alles 🙏 17 Kragtige Afrikaanse Lofprysingsliedere vir Vrede & Krag
FaithWaves I GeloofsGolwe · 4.7K views

KSM Erediens I 20 Sept. I Wanneer jy die meetinstrument verkeerd verstaan... (Stephan Joubert)
Kerksondermure · 34K views

God doen goed, al is die lewe sinloos [7 Junie 2026]
eKerk · 18K views

RAAK NOU KALM - VLUG NA GOD TOE - 12 JANUARIE 2025
LewenSentrum · 46K views

RITME Digitaal | My Ouderdom Maak Vir God Saak | Stephan Joubert
RITME Digitaal · 7.9K views

Oppas, God ken jou hart [12 Maart 2023]
eKerk · 52K views

God en die dood [27 Junie 2021]
eKerk · 60K views

Jy is meer geseënd as wat jy weet [1 Nov 2026]
eKerk · 24K views

2022 05 24 So gebeur God se wil in my daaglikse lewe Deel 1
NG Gemeente Hartenbos · 42K views

KSM Erediens I 15 Nov. I Keer dat jou siel sink . I Stephan Joubert
Kerksondermure · 34K views

Saam met Jesus in die hemel en op aarde [ 19 Feb 2023]
eKerk · 27K views

Pastoor Desmond Wessels: Sondag 22 November
Pastoor Desmond Wessels · 9.5K views

Hoop soos Habakuk | Stephan Joubert
Moreleta Stroom · 46K views

Koop Die Tyd Uit - Deel 1. (www.kniel.co.za)
Welkom by Kniel · 27K views