God stap saam op die hardepad: Op reis saam met Jeremia. Deel 2 [17 Aug 2022]
25K views · Aug 17, 2022 · Entertainment
Comments · 24
@JeanetteSaaijman · 5 months ago
So besonders prof Stephan,dat ek in die kerk groot en oud geword sonder dat ons ooit in preke enige geskiedenis of agtergrond gehoor het nie!!!Baie baie dankie !!
3
@elsiekleynhans2008 · 4 months ago
Baie dankie Ds Stephan vir die pragtige boodskap uit Jeremia
1
@ElizeNothnagel · 1 year ago
Prof Joubert, u en u hele span maak ‘n groot verskil in my lewe met al diè kennis en waarhede kan my lewe net vrugte dra en almal om my daarby baat en saamgroei!!!
2
@ElizeKilian · 1 month ago
Dankie Here Jesus vir hierdie boodskap- help my om reg te leef- want ek wil Jesus... Maak ons oë & ore oop om U stem te hoor & U te sien in ons lewens... Dankie Jesus.. Amen & Amen!!!!
1
@minniesteyn3691 · 4 years ago
Wonderlike geseende tyd met die saamloop op die reis deur Jeremia
1
@yktjerautenbach3923 · 4 years ago
Wat n seën om weer deur Jeremia te Kan werk in November 2022. Baie dankie.
2
@LouisSteyn-n4z · 2 years ago
Baie dankie weet nie of my komentaar nog gesien word aangesien hierdie uitsendings terug dater maar wil net se ek kry soveel uit die leering dankie
3
@CharlieBeresford-l6c · 1 month ago
More❤ dankie Heer vir nog n dag by U skate vir ons Amen geseende dag vir almal saam by U liefde vir o;s❤
@marlenevandermerwe8129 · 4 years ago
Baie dankie Here dat U vir my/ons ook geskape het mt oè en ore en harte vir die luister kyk en sien en beleef van die boek Jeremia. Dankie Stefan dat jy jou insig mt ons deel. Amen
5
@ElsaRademan · 8 days ago
God bless you 👆👋🙏 dankie Here Vir Al die wysheid 🤗
@esmebierman1990 · 4 years ago
Baie dankie vir jou lering Stefan - ek leer so baie by jou
1
@JeanetteSaaijman · 4 months ago
Stephan, daar lewe ons maar nog steeds net soos Israel ,wanneer sal ons tog gehoorsaam word?
1
Up next

Nehemia (Deel 1): Om die regte pyn te kry, is om die regte plan te ontdek- God Sn! [17 Okt 2021]
eKerk · 23K views

Oppas, God ken jou hart [12 Maart 2023]
eKerk · 53K views

God stap saam op die hardepad: Op reis saam met Jeremia. Deel 3 [24 Aug 2022]
eKerk · 7.5K views

Lukas 7, De vrouw aan de voeten van Jezus deel 1: de tranen
De Zingende Dominee · 88 views

KSM Bybelskool I Manne Bybelskool I Daniel (Stephan Joubert)
Kerksondermure · 6.6K views

SORG DAT JY KWALIFISEER OP GOD SE TERREIN - 29 SEPTEMBER 2024
LewenSentrum · 26K views

Ek is deel van die Here se reg-dink program [27 Aug 2023]
eKerk · 14K views

Om in die Heilige Gees vas te loop. Deel 1 [4 Mei 2022]
eKerk · 25K views

18 Oktober 2026 | Stephan Joubert | die eindtye
Die Boodskap - kykNET · 22K views

KSM Erediens I 20 Sept. I Wanneer jy die meetinstrument verkeerd verstaan... (Stephan Joubert)
Kerksondermure · 34K views

Wanneer genade jou verlede ontmoet - Stefaans Coetzee - Episode 5
Abiding over Coffee · 11K views

Prof Stephan Joubert. Skuif jou kop, skuif jou hart, skuif jou lewe!
NG Gemeente Hayfields · 30K views

God het ‘n plan. Jy ken dit. Jy leef dit. [28 Jan 2024]
eKerk · 18K views

Jy is nie veronderstel om die lewe te verstaan nie- jy is veronderstel om God te ken [30 Jan 2022]
eKerk · 56K views

Saam met Jesus in die hemel en op aarde [ 19 Feb 2023]
eKerk · 27K views

KSM Erediens I 8 Nov. I Jesus stuur ons om mooi te maak. I Johan Smith
Kerksondermure · 11K views

God doen goed, al is die lewe sinloos [7 Junie 2026]
eKerk · 18K views

4 Evangelies, 4 weke: Reis deur Markus
eKerk · 28K views

Om in die Heilige Gees vas te loop. Deel 2 [11 Mei 2022]
eKerk · 14K views