Ads skipped

God het ‘n plan. Jy ken dit. Jy leef dit. [28 Jan 2024]

18K views · Jan 28, 2024 · Entertainment

Comments · 29

  • @ElizeHarris-lg7qu · 10 days ago

    Baie Dankie dat u God Se plan so mooi duidelik maak. Dankie Vir Christus my verlosser.

  • @ElizeKilian · 12 days ago (edited)

    Dankie Here Jesus dat U my lewe oor geneem het vir die ewige lewe- dankie vir U in my lewe- sodat ek "n lig in ander se lewe kan wees soos U my lig in my lewe is... Dankie Jesus- Amen & Amen!!!!!

  • @annaliewiese8620 · 2 years ago

    Baie dankie Stephan vir hierdie kragtige boodskap.

    3

  • @JeanetteSaaijman · 8 months ago

    Baie dankie prof Stephan dat u al die geheime so duidelik met ons deel, ons kan nie sê ons verstaan dit nie of het dit nog nooit gehoor nie .AMEN

  • @rinamarx5742 · 2 years ago

    Amen, dankie vir die Krag  roer in my hart. 🙏🙏🙏🙏🙏

    3

  • @IreneWhales-zn9gn · 2 years ago

    DANKIE,   EK SOEK E KERK BANKREKEN,   DIE MOOISTE EN BESTE PREDIKER IN MY LEWE,  ELKE AANDVOOR SLAAP,  EERS N DIENS, DANKIE DAT UMY ONDER BETER INSIGTEBRING,  DANKUE JESUS,  WEES GEGROET IN. JESUS,❤

  • @LilyvanDeventer · 2 years ago

    Dankie Prof dat jy die Woord altyd so mooi aan ons uitlê! Seën op jou werk!

    2

  • @koekiematthews-lo3sy · 2 years ago

    Baie dankie prof. vir die pragtige boodskappe. Ek leer baie deur na al jou boodskappe te luister.

    1

  • @annatjievisagie7697 · 2 years ago

    Baie dankie prof Stephan vir hierdie wonderlike boodskap dat Jesus in ons woon

    3

  • @hesterdupreez5429 · 2 years ago

    Dankie prof Dat jy die geheim so mooi aan ons bekend gemaak het ek luister graag na jou dienste 😢 God seen jou met al die planne

  • @waltjanhendrikengelbrecht8034 · 2 years ago (edited)

    Dankie vanuit Abu Dhabi vir n WONDERLIKE boodskap,  AMEN ....

    4

  • @magdabotha9947 · 2 years ago

    Baie dankie!! Wonderlik!!!<br>Ek dank die Here vir hierdie suiwer verkondiging van Sy plan. <br>Met jou toestemming, Prof, &nbsp;het ek die preek op ons Oord se groep geplaas. Mag God dit gebruik en mense tot Hom bekeer.

    1

Up next

LIVE

Carike Keuzenkamp word 80: 'Wat ek nou weet'

Ma&Mikrofoon · 241K views

LIVE

Ek is deel van die Here se reg-dink program [27 Aug 2023]

eKerk · 14K views

LIVE

KSM Erediens I 8 Nov. I Jesus stuur ons om mooi te maak. I Johan Smith

Kerksondermure · 11K views

LIVE

KSM Erediens I 15 Nov. I Keer dat jou siel sink . I Stephan Joubert

Kerksondermure · 34K views

LIVE

Jesus loer ons nie af nie. Stephan Joubert [2 Aug 2020]

eKerk · 14K views

LIVE

So laat jy jou lewe tel voordat die klok 12 uur slaan [12 Sept 2021]

eKerk · 44K views

LIVE

Ken die krag van die Heilige Gees [28 Mei 2023]

eKerk · 16K views

LIVE

Prediker 3: Ken God beter, lees die lewe beter [14 Junie 2026]

eKerk · 15K views

LIVE

Bekommernis: Die prioriteite van jou hart - Beleef Preek #136

BELEEF GEMEENTE · 2.2K views

LIVE

Saam met Jesus in die hemel en op aarde [ 19 Feb 2023]

eKerk · 27K views

LIVE

KSM Erediens I 20 Sept. I Wanneer jy die meetinstrument verkeerd verstaan... (Stephan Joubert)

Kerksondermure · 34K views

LIVE

So leef ek God se wil [11 Feb 2024]

eKerk · 15K views

LIVE

Jo Black oor sy "wilde lewe" en pa-wees

Ma&Mikrofoon · 34K views

LIVE

RITME Digitaal | Vergifnis, versoening en vertroue: NIE sinonieme NIE (2) | Johan Smith

RITME Digitaal · 3.8K views

LIVE

Onthou beter. Eet beter... saam met Jesus [3 Maart 2024]

eKerk · 9.9K views

LIVE

Ek leer om (reg) te bid [6 Sept 2023]

eKerk · 34K views

LIVE

Oppas, God ken jou hart [12 Maart 2023]

eKerk · 52K views

LIVE

God the Holy Spirit – Our Helper – Dr. Charles Stanley

In Touch Ministries · 1.8M views

LIVE

Ken God se plan met jou, eerder as jou eie planne [18 Jan 2026]

eKerk · 17K views

LIVE

FEDSAS | Johan Smith - Dis Tyd! Verstaan jou rol en kyk na jouself

FEDSAS · 13K views

YouTube, with the door locked.

Aegis plays a clean stream instead of YouTube's player, so pre-roll ads, trackers, and fingerprinting never ride along. Drop Shields any time if you want the official player back.