Ads skipped

Die woede teen die DA | 'n Nuuspod-dokumentêr

14K views · Nov 20, 2026 · News & Politics

Comments · 25

  • @HannoVisagie · 3 days ago (edited)

    Nuuspod se DA-gesindes is prominent hier om die verwagte verskonings aan te bied, nl benewens Izak self, ook o.a. DA-leier GHL, prof Andre Duvenhage en Hermann Pretorius.

    6

  • @SOLAR-cr5dp · 2 days ago

    Die lot is ons grootste weggee aan alles wat agena 21 en en Agenda 30 ens. voor goed is!<br>Ons mense het geen sê meer nie! Wys my die verskil tussen hulle en die ANC. Dis hoogtyd dat ons mense self kies wie ons leiers is! Nie elke keer die party kies nie. Daarna het ons geen sê nie! Intussen betaal ons hulle salarisse vir die ding wat nou weer gebeur het. Die kiesers het weer hulle tyd gemors in ‘n verkiesing waar die kiesers se wense nie na vore kom nie!<br>ONS HET DIREKTE VERKIESINGS NODIG WAAR ONS BELANGE EERSTENS KOM EN SELFS DIE PRESIDENT TE KAN VERKIES!!!<br>Almal moet dien wat die kiesers wil hè en hulle moetvir ons werk, nie anders om nie!!!

    3

  • @HendrienaNeethling · 3 days ago

    Dankie Izak

    2

  • @bennievanderhoven450 · 3 days ago

    Izak, my antwoord op jou vraag. Sosiale media, en jou potsending, verteenwoordig nie die werklikheid nie.

    2

  • @HendrienaNeethling · 3 days ago

    The adult in the room😂😂😂😂😂

    2

  • @lidealouw9845 · 2 days ago

    Baie dankie 🎉🎉

  • @JacoLabuschagne-c4m · 3 days ago

    Ek dink vroeg volgende jaar gaan Jacob Zuma sy sin kry ! DA se tyd in die regering &nbsp;is naby aan sy einde.

    2

  • @eriksteyn3986 · 3 days ago

    You have my like and subscribe

    2

  • @magrietleroux1859 · 2 days ago

    Ons sien mos wat die DA doen, dit is mos waarvoor hul dan staan.

  • @gerhardlesch3615 · 2 days ago

    <a href="https://www.youtube.com/watch?v=wawTvx3EAVg&amp;t=106">1:46</a> Maar dis mos natuurlik.

    1

  • @HendrienaNeethling · 3 days ago

    Ek lees vanoggend as die DA net saam met die VF+ wil saamwerk Behalwe vir Tswane waar is die nommers v koalisie vorm

    1

  • @StuartKing-e7w · 3 days ago

    Die DA trek teekanting meestal van partye wat te sleg is om enigeiets reg te doen. Hulle is miskien &quot;arogant&quot; in die sin dat hulle wil in beheer wees, maar as hulle regeer, doen hulle dit reg.

    4

Up next

LIVE

Jan Braai Weskus - Episode 5

Jan Braai · 50K views

LIVE

Twak Praat S2 E44 - Monique Steyn

Ricus Nel · 30K views

LIVE

Carike Keuzenkamp word 80: 'Wat ek nou weet'

Ma&Mikrofoon · 237K views

LIVE

Kwêla - Visser Du Plessis

kykNET Argief · 26K views

LIVE

Net nog enetjie | Watter koalisie kom? | Maroela Media

Maroela Media · 13K views

LIVE

A Black Mamba at a Shopping Centre… Hiding Under a Planter!

Snakes in the Hoed · 30K views

LIVE

Tshwane kan chaos onder AuctionSA verwag

NUUSPOD · 10K views

LIVE

Schurken-Gipfel: Trump und Xi bieten Putin die große Bühne | heute-show vom 20.11.2026

ZDF heute-show · 1.8M views

LIVE

❗️Koalisie-onderhandelinge: VF Plus is bemiddelaar

Vryheidsfront Plus · 13K views

LIVE

LIVE: Andy Burnham faces MPs to deliver statement on new EU deal

Daily Express · 944 views

LIVE

Putin's Sinister Plan for Europe | Michael Thumann

DER STANDARD · 5K views

LIVE

Koerantbespreking | Tanya de Vente-Bijker - Vryskutjoernalis | 20 Nov 2026

Die GROOT Ontbyt · 7.7K views

LIVE

Ed Balls and Kwasi Kwarteng clash over how close UK should work with EU

Good Morning Britain · 19K views

LIVE

Jensen Huang back as Nvidia CEO days after quitting following affair | BBC News

BBC News · 10K views

LIVE

Voters Rejected the ANC. ActionSA Wants to Bring It Back.

The Common Sense · 91K views

LIVE

Alles oor die Rassie-debakel, die watertenkmafia nou ook in MRK se visier, en waar is Cyril?

Die Papier Praat · 11K views

LIVE

AuctionSA: Waarheen nou met Tshwane? Maandag 23 November 2026

NUUSPOD · 13K views

LIVE

Wêreldwys | Trump, Poetin en Xi ontmoet | Maroela Media

Maroela Media · 4.7K views

LIVE

'Catastrophic' Man Utd 10 POINTS worse off than Spurs last season | Football Weekly

Guardian Football · 113 views

LIVE

EMIGRASIE: Waarom Ons Teruggekom Het Na Suid-Afrika

Ma&Mikrofoon · 201K views

YouTube, with the door locked.

Aegis plays a clean stream instead of YouTube's player, so pre-roll ads, trackers, and fingerprinting never ride along. Drop Shields any time if you want the official player back.