Wêreldwys | Trump, Poetin en Xi ontmoet | Maroela Media
4.8K views · Nov 20, 2026 · Entertainment
Comments · 7
@Magaritha-e6h · 3 days ago (edited)
Dankie Jaco ek luister altyd na jou met die vertroue van betroubare en eerbare inligting en opregte opinies.
2
@antoinetteellis3667 · 2 days ago
Baie dankie Jaco. 🙌Waardering vir jou uitstekende verslag soos altyd. Seenbede vir jou en jou geliefdes🛐✝️
@vjb66666 · 2 days ago
Dankie
1
@jamesshaw250 · 2 days ago
Die laaste paar jaar lyk my het ons geleer dat dit gaan oor mag. Die drie grotes het mag, Europa het nie.
1
@Fitzgerald-e5v · 2 days ago
Prof John Mearsheimer van die VS dui aan dat Iran in der waarheid 'n 2de "Regime Change" operasie is, net soos Venezuela, en so vir meer as 60 lande oor jare - ter wille van die Unipolar World. Geken deur "decapitation" soos nou in Iran en indirek in Venezuela. En in der waarheid JFK in '63 en HFV in '66. Lg. het gelei tot die ANC wat deur Unipolar kaders beheer word - tot SA se ondergang! Soos in al die Regime Changed lande - daarom Iran se weerstand.
@LourensMatthee · 3 days ago (edited)
Lyk my hulle ooreenkoms gaan wees.. Rusland kry Ukraine en Trump kry Iran, en China kry Taiwan.
1
@wallogrant8362 · 2 days ago
Jaco<br>Ek weet nie of jou bedoeling was om te beweer dat die insluiting van die Arabiese partye in Eisenkot se regering n goeie ding is nie, maar indien wel dink ek jy is verkeerd. Daai partye is openlik teen die bestaan van Israel. <br>Ek dink ook nie daar is enigiets wat Israel kan doen om die guns van die wêreld te wen nie. Of ten minste die linkses nie. Die wêreld is teen Israel omdat hulle bestaan.<br>So n ooreenkoms met die Arabiese partye sal net so katastrofies wees as die Islamiete in die VSA se strukture - of erger.
Up next

Full press conference: Trump speaks after talks with Putin and Xi
FOX 9 Minneapolis-St. Paul · 316K views

Net nog enetjie | Watter koalisie kom? | Maroela Media
Maroela Media · 14K views

Schurken-Gipfel in China | Drama-Queen Merz | Kampf um die AfD | heute-show vom 20.11.2026
ZDF heute-show · 1.8M views

Nobody In California Would Recover This Dozer Hanging On A Cliff
MURPHYS DIESEL · 4.5M views

America's New Weapon Could Destroy Russia and China
States 2050 and Williamson · 3.2M views

BN Edge | Sakeliga's Piet le Roux on race, regulation and the GNU
BizNewsTv · 41K views

Yanis Varoufakis: Big Tech, New Cold War & the Death of Europe
Glenn Diesen · 80K views

Putin's Sinister Plan for Europe | Michael Thumann
DER STANDARD · 41K views

Jovo Bakić: Kada SNS bude očišćena od kriminala moći će da dobije i mesta potpredsednika u Skupštini
Insajder Video · 18K views

❗️Koalisie-onderhandelinge: VF Plus is bemiddelaar
Vryheidsfront Plus · 13K views

Battle of the Boyne, 1690 ⚔️ When the balance of power in Europe changed forever
HistoryMarche · 2.3M views

Unpacking: Julius Malema unfairly insults Dr Sizwe Mpofu-Walsh
SMWX · 304K views

Koalisies onder druk! Wat beteken dit vir die Rand en die RNE? | Politieke Oorsig – 20 Nov 2026
AMT · 5.6K views

Verkiesingsuitslae: Wie is die groot wenners en verloorders? | AfriForum ontleed
AfriForum · 10K views

Why is everyone talking about Pip? | BBC News
BBC News · 184K views

Leyte Gulf - Battle off Samar, USS Johnston Fights to the Death (2/2) - Animated
The Operations Room · 980K views

NVIDIA EXPLODES | HUANG BACK AS CEO
Markus Koch | Wall Street · 106K views

General Khumalo suing for millions, Carrim Lawyers absent in Court & Mokgatle blows KT Molefe.
Daily Updates ZA · 5.9K views

Nvidia shares jump over 30% at the open as Jensen Huang returns as CEO
euronews · 282 views

Alles oor die Rassie-debakel, die watertenkmafia nou ook in MRK se visier, en waar is Cyril?
Die Papier Praat · 11K views