Sondag Ete Ep.3 | Smash Braai Burgers – Fire-Grilled Sunday Meal | Braai Adventures
2.5K views · May 24, 2026 · Entertainment
Comments · 33
@BraaiAdventures · 4 months ago · pinned
Weereens dankie dat julle ingeskakel het op hierdie episode van Sondag Ete met Braai Adventures, dit is regtig lekker vir ons om te sien dat julle dit saam met ons geniet!
As julle enige idees het vir ons volgende Sondag ete, laat wiel! En gooi vir ons n paar voorstelle!
Sien julle volgende week waar ons die pragtige Piketberg Adventure het!
My maats!
8
@OrangeArt_Project · 4 months ago
Thank you guys for another Sunday Meal, we will100% be trying this recipe out soon!
My maats!
3
@TheShowerPhilosopher · 4 months ago
LOVED SEEING MORE OF KAMERA VROU!
Those cheese covered patties looked INSANE! 😛😛😛
MY MAATS!
3
@MrVlamvandam · 2 months ago
My Maat, dit lyk mos lekker!
1
@snyman123 · 4 months ago
My maat, defnitief nog een om uit te toets!!! Lyk awesome lekker !!!🎉🎉
1
@omaczhepeng · 4 months ago
Ek het sowaar weer dai chips so aan gekyk en gewonder waar hulle gaan ingaan in die resep! 😅 Die Kaap bly darm mooi, dai braaiplek van jou het darm special view. Groete vanuit China, altyd lekker om dinge te sien by die huis, ons verlang baie!
3
@HannelieKoekemoer · 4 months ago
Spry and cook jou glas❤dan sit die glas nie vas nie
4
@Lucianvdm · 4 months ago
Ohhh al la la!!! Daai burgers lyk so yummy 😋 baie oulike video, ek het dit baie geniet - well done 🏆 🏆
1
@kevernallen4786 · 4 months ago
lyk lekker ja
1
@jankotze1959 · 4 months ago
Man ek hou van die Sondag ete deel, die Burger lyk so sappig en smaaklik, en ja dis great om kamera vrou te hoor praat, julle het darem n lieflikke uitsig oor Kaapstad en die berg, wat meer wil mens he. Ek noem weer julle musiek insetsels is so deel van julle, moet dit nie verander nie
1
@RealBlazeVerse · 4 months ago
My Maat sal biekie beter gewerk het as jy die smash patties op die kombuis kas gedoen het en die onderkant van die glaas biekie botter gesmeer het elkgeval lyk baie Lekker geniet hom My Maat.
1
@mariusvanderryst546 · 3 months ago
Waar is die tamatie?
2
Up next

Sondag Ete Ep.4 | Asian Style Seafood Boil on the Braai | Braai Adventures
Braai Adventures · 2.5K views

We Made Ostrich Shawarmas on the Braai! | Sondag Ete Ep. 7
Braai Adventures · 2.1K views

It's Over: Bonds COLLAPSE to WORST Levels Since 2002 - Netherlands BANS Microsoft
House of El · 243K views

Biochar op die plaas: Kan ons minder afhanklik raak van duur insette? | Jarnsmior
Farmspace and Jarnsmior · 66K views

Dangerous township deft .from delft to Bellville enjoying street food
Hendrix Muwowo 4k · 32K views

🚨 PLÖTZLICH ESKALIERT DIE RUNDE! Lisa Eckhart sagt EINEN SATZ – PUBLIKUM RASTET KOMPLETT AUS!
Scharfer Blick · 42K views

The Fastest Way To Lose Stubborn Love Handles (No Cardio)
Ben Azadi · 104K views

From Padstalle to a Plaas Braai : A Day in Malmesbury – Braai Adventures
Braai Adventures · 5.3K views

Die Afrikanerbarbaar: Piet Croucamp se nuwe teorie
praag · 62K views

MATRIEKAFSKEID - Aankoms Deel1
Point HS Punt · 14K views

We Put a Twist on Traditional Sosaties! Mince Wrap Sosaties on the Braai | Sondag Ete Ep. 6
Braai Adventures · 1.9K views

🏕️🎣Solo Camping & Fishing Namibia’s Coast! | Ocean Series Ep. 1
Mayoo's Catch · 5.7K views

Trump TWITCHING WITH ANGER at reporter
David Pakman Show · 447K views

4.5 Billion Years of Earth's History in JUST 1 Hour | Full Documentary
Wild Horizons · 2.8M views

Ultimate Piketberg Vlog: Roosterkoek, Historic Church & R100 Braai Challenge | Braai Adventures
Braai Adventures · 3.9K views

My Dream Power Hammer Restoration! Part 10
Alec Steele · 1.1M views

Kenner: Ons kinders verstaan nie wat hulle lees nie!
Ma&Mikrofoon · 1.2K views

Linken-Wahlsieg in Berlin: Migranten als Machtfaktor? | Links. Rechts. Mitte
ServusTV On · 50K views

C8 Corvette Durability Test #1
WhistlinDiesel · 10M views

Sondag Ete Ep.2 – Roast Turkey & Sunday Veg on the Braai
Braai Adventures · 2.5K views