Die heerlike hemel.
11K views · Nov 15, 2026 · People & Blogs
Comments · 27
@hettiebotha8901 · 8 days ago
Baie dankie!!! Ek was 2 weke gelede byna dood. Was 1 uur in nag badkamer toe. Flou geword toe ek by my kamerdeur kom. Het reg agteroor geval trug in toilet. My kop by toiletbak. Was so n harde slag. Almal het wakker geword. Gelukkig het my dogter noodhulp. Syt eers met 4de hartmassering my by gekry. My gesig en nek was potblou met geen pols... Syt n hele uur met my gespook op die vloer. Lang storie kort. Syt heelnag by my gesit en kort kort my bloeddruk geneem. Ek is oud...dis net genade dat ek nie dood is of iets gebreek het nie...Ek sal ons Vader ewig dankbaar wees. Daars nog heeltemal teveel goed wat ek moet doen, vir hierdie vleisboks om onder die kluite te gaan lê...satan het nie die laaste sê oor ons lewens nie... Baie seën vir almal...Bosveldgroete uit Limpopo🎉😅😅
14
@mariskameyer9361 · 8 days ago (edited)
Baie dankie pastoor vir n geseënde boodskap. Mag dit ons aanspoor om opgewonde uit te sien na die ewige lewe by God in die hemel,maar ook aan te hou bid vir die redding van ons geliefdes en familie en mense wat nog nie Jesus as saligmaker en verlosser aangeneem het nie. Tyd wag vir niemand nie.
3
@TrudyHechter · 3 days ago
Danki my Jesus vir U Kosbare Bloed.......Heilig..Heilig is U Alleen.<br>Danki Dr .Raymond vir hierdie spesiale Woord. AMEN!!!!<br>DANKI DAT MY NAAM IN U HANDPALM GESKRYWE IS MY JESUS.🙏🙏🙌🙌🙌❤❤
@PetroErasmus-i6c · 8 days ago
Wat 'n Goddelike voorreg en absolute genadevolle vooruitsig het ons nie!! Baie dankie vir hierdie Woord Dr. Raymond 🙏
1
@WWJD-13 · 8 days ago
Baie dankie vir 'n wonderlike diens 🙏
1
@edwarddippenaar1615 · 8 days ago
Goeie Môre uit Hartbeespoort Geseënd Sondag vir almal in JESUS LIEFDE SHALOM 🙌
1
@elsiekleynhans2008 · 8 days ago
Dankie Dr Raymond pragtige boodskap. Seëninge vir u en gesin
1
@lindavanrhyn9779 · 8 days ago
Amen, vanaf Swakopmund, Namibia
3
@PatriciaEleanorBaron-l8s · 8 days ago
Baie baie dankie DR Lombard vir die boodskap ,dit vat nogal seriously aan n mens se lewe, want ek dink nie altyd aan die dinge van Hemel nie.patricia baron in Strandfontein.
1
@taniadutoit5982 · 8 days ago
Goeiedag uit Lyttelton Manor, Centurion, ons is dankbaar om hier te kan wees en te deel in U Woord!
1
@conniedevos7900 · 8 days ago
Baie dankie vir mooi leersame boodskap❤
1
@fouchev · 8 days ago (edited)
Dankie so lekker gelag pastoor nie geweet jy was n wedding crasher😀die woord van ons God het my vandag laat dink aan die hemel,🙏amen. Groete uit Harare Zimbabwe
Up next

Wat God berei het vir diegene wat Hom liefhet (1 Kor 2:9-10)
Raymond Lombard Ministries · 8.2K views

Israel se toekoms : herstel en oorlog (Esegiël 37)
Raymond Lombard Ministries · 6.7K views

Wanneer YHWH jou uitroep begin Koninkryksorde // En hy het uitgegaan // Torah Porsie 7 // Vayetze
Menorah Tabernakel · 3.7K views

The Sinner's Friend - Grassroots with Angus Buchan
Angus Buchan · 13K views

Die hemel - God én ons se woning!
Raymond Lombard Ministries · 15K views

Ons hemelse stad - Jerusalem (Op 21:1-2)
Raymond Lombard Ministries · 9.2K views

Die Here kan nou situasie verander. (Esegiël 36)
Raymond Lombard Ministries · 7.6K views

Loneliness | Billy Graham Classic Sermon
Billy Graham Evangelistic Association · 339K views

Wat gaan aan in die hemel?
Raymond Lombard Ministries · 27K views

God stap saam op die hardepad: Op reis saam met Jeremia. Deel 2 [17 Aug 2022]
eKerk · 24K views

Wat doen diegene wat ons vooruitgegaan het in die hemel?
Raymond Lombard Ministries · 31K views

Vyf verskillende sondes waarop gelowiges bedag moet wees (Efe 4:25-32)
Raymond Lombard Ministries · 31K views

KSM Erediens I 15 Nov. I Keer dat jou siel sink . I Stephan Joubert
Kerksondermure · 34K views

KSM Bybelskool | 18 Nov. | Handelinge I Hoofstuk 28
Kerksondermure · 1.8K views

WSDB: VYF MINUTE NA DIE DOOD VAN 'N ONGELOWIGE.
Raymond Lombard Ministries · 11K views

Die Here God waarsku nie net 'n mens nie - Hy gee ook beloftes. (Esegiël 33 - 35)
Raymond Lombard Ministries · 9.2K views

Ek was God se vyand - Beleef Preek #135
BELEEF GEMEENTE · 2.2K views

Pastoor Desmond Wessels: Sondag 22 November
Pastoor Desmond Wessels · 9.4K views

What the Bible Really Says About Heaven | Dr. David Jeremiah
David Jeremiah · 4.8M views

KAN GEBED ALLE DEURE OOPMAAK? - 22 NOVEMBER 2026
LewenSentrum · 4.1K views