In die Stilte – 'n Lied oor Vrede vind in God se Teenwoordigheid
77K views · Apr 18, 2026 · Music
Comments · 54
@FatherHeartMusic · 3 months ago · pinned
As jy hierdie lied gevoel het, sal jy ook my persoonlike getuienislied waardeer... <br> <br>"I Chose the Tree" – 'n Lied oor stryd, genesing en oorwinning deur Christus. <br>👉 <a href="https://www.youtube.com/watch?v=luWBJ6Bxp4Y">https://youtu.be/luWBJ6Bxp4Y?si=OSAtfd8U7Li8cFww</a>
3
@Miguelloverboy · 2 months ago
Amen hallelujah 🙌🙌🙏 Dankie vader vir U goedheid
2
@FatherHeartMusic · 5 months ago
Dankie vir die luister! 🙏 Hierdie lied is my gebed vir enigeen wat deur 'n moeilike tyd gaan.
21
@AnnelieDias · 5 months ago
Wanneer ek stil is hoor ek Sy stem in alles. Hy is ons vrede. Amen
8
@susankruger7334 · 4 months ago
Dankie vetkryt vir daar bo ek luister na U woord
3
@hennieventer3625 · 5 months ago
Pragtige lied, stem en woorde. Al voel dit nie altyd so nie, is God nog steeds in beheer.
7
@GerbregOosthuizen · 4 months ago
Amen hallelujah amen 🙏 ❤
@thl.e · 5 months ago
Amen. Prys die Here!
3
@leonaseptember9018 · 5 months ago
Hierdie lied is n ware inspirasie vir elkeen wanneer jy deur n donker tyd in jou lewe gaan...dit gee jou nuwe moed en krag van Bo en lig jou op en gee lig in selfs die donkerste wolk. Skep moed.Pragtig...God inspired, deep full of meaning and emotion.
8
@roseleenviktorviktor1539 · 3 months ago
n Gebed wat ek elke dag sak bid .. dit is soooo mooi🙏🙏🙏🙏
3
@NicoletteConrad-j2k · 4 weeks ago
Dankie , dat ek weer kan lewe .❤❤
1
@lindadebruin781 · 4 months ago
Dankie Here U dra my deur dag na dag. U genade onbeskryflik groot. Daar's geen einde. As ek val tel U my weer op neem my hand stap n pad saam met my. Dit is my HERE wie ek dien. Hy los jou nooit alleen. Wat 'n kosbare wonderlike voorreg om SY kind te kan wees. U is ons alles. Ons Alfa en Omega. Sonder U is ons soos verlore grassade indie wind.❤WE LOVE U LORD🙌💯Dankie vir hierdie pragtige sang met soveel gevoel en aanbidding gesing❤ kosbare woorde. Dankie vir deel. Ons waardeer. "Jesus" Liefde❤ Amen.🙌
6
Up next

Afrikaanse Lof & Aanbidding 🔥 4 Uur 52 Minute van Geloof, Hoop & Vrede 🙏
FaithWaves I GeloofsGolwe · 3.5K views

Untitled
Willie Joubert and more

Morning Worship Songs With Lyrics 🙏 Nonstop Christian Music 2026 | Start Your Day With God
Grace Haven · 516K views

Hier Is Ek 🙌 | n Aanbiddingslied vanuit n hart van Oorgawe
Fatherheart Music · 1.4K views

Thank You Lord 🙏 Don Moen Praise and Worship Playlist | Best Don Moen Songs
Don Moen Worship Music · 1.9K views

Rots & my Vesting
Straatlig Stories · 38K views

Vrygemaak deur die Gees
Dankbaarheid · 62K views

Onder Sy Vlerke | Psalm 91:1-4 | Afrikaanse Aanbiddingslied
Melodie uit die Woord · 72K views

Jesus Before My Tomorrow – Healing Country Gospel Worship Song for Hope, Faith & Peace
Southern Grace Country Gospel · 172K views

BEGIN JOU DAG MET GOD 🔥 1 UUR AFRIKAANSE LOFPRYSING 🔥 VREDE, GELOOF
FaithWaves I GeloofsGolwe · 7.4K views

🎵 7 AFRIKAANSE GOSPEL WORSHIP LIEDERE 🔥 PSALM 91 & 121 🎵
FaithWaves I GeloofsGolwe · 52K views

Die Nuwe Dag Breek Aan 🔥 Afrikaanse Lofprysing & Aanbidding 🔥 Vrede, Hoop & Vertroue
FaithWaves I GeloofsGolwe · 18K views

BEST WORSHIP SONGS 2026 - GOODNESS OF GOD, TOP PRAISE AND WORSHIP SONGS, CHRISTIAN SONGS COLLECTION
Eternal Worship · 804 views

BID NET AAN
🎧 Heartbeat Audio · 134K views

Hoe praat God | Nevil Norden
Patmosstudio · 2.8K views

Best Morning Worship Songs 2026-2 hour Playlist with Praise, Holy Forever & Oceans |Feel God’s Peace
Christian Prayer Music · 2.1K views

🎵 3 UUR AFRIKAANSE GOSPEL WORSHIP 🔥 Lofprysing, Aanbidding & Gunstelinge 🎵
FaithWaves I GeloofsGolwe · 38K views

Staan op van die vloer
UBUNTU HOPE BLUEPRINT · 91K views

Vader Hier Is Ek | Afrikaanse Aanbiddingslied
Fatherheart Music · 492 views

Wees Stil en Weet | Psalm 46:11 | Afrikaanse Aanbiddingslied
Melodie uit die Woord · 183K views

🎵 DAAR IS GEEN ANDER NIE 🔥 Afrikaanse Worship Compilation 🎵
FaithWaves I GeloofsGolwe · 8.8K views

Jesus is die Antwoord
Dankbaarheid · 53K views

Begin Your Day with God’s Grace & Peace 🕊️1 Hour Morning Worship Songs (Powerful Prayer & Devotion)
Heavenly Worship and Praise · 2.3M views

🎵 2 UUR LOFPRYSING 🔥 Moenie Vrees Nie 🔥 Afrikaanse Lofprysing 🎵
FaithWaves I GeloofsGolwe · 51K views

SKUILPLEK VAN DIE ALLERHOOGSTE 🙏 | Psalm 91 | Jou toevlug in elke storm
Echoes of the Throne Room · 239K views

In Christus Alleen Vind ek Rus
Die Stilkamer Aanbidding · 1K views