Ads skipped

Regte basaar kerrie en rys vol smaak net soos die kerk sin!

11K views · Sep 29, 2026 · People & Blogs

Comments · 37

• @mariaehlers5475 · 1 day ago (edited)

Ekt Durban toe getrek jare terug....en n paar Indier maats gemaak. Hul het my geleer om eers jou olie warm te maak. Dan jou spices in te voeg...roer goed...dan kom die regte geure deur. Voeg dan jou uie in en roerbraai. Voeg daarna jou maalvleis of vleis by. Dis regtig so lekker. Dankie vir die resep....lyk ook lekker

6

• @desireeulster · 11 hours ago

Dit lyk heerlik!!!
Gaan beslis probeer.

• @user-qz5gi4uh6x · 1 day ago

Koningsmaal. Pure plesier. 🤗

2

• @RosemarieAckerman · 20 hours ago

Ek spoel my rys goed af, sit die kastrol op 'n warm plaat, voeg kookwater by en kook dit 'n paar minute en spoel weer goed af. Daarna sout en kookwater en kook tot gaar. Daarna stoom ek dit tot droog. 100%.

• @RosemarieAckerman · 20 hours ago

Ek gebruik kerriepoeier, masala, jeera, borrie, gemmer, neut, koljander, knoffel, sout, uie, asyn, appelkoos konfyt, suiker, lourierblare, en 'n biefblokkie. My groente is die 4 in 1 gevriesde groente. Ek voeg meestal nie aartappels by nie, hou nie van teveel stysel nie. Wanneer dit gaar is, verdik ek dit met bruinuie sop, en kook stadig tot die sop gaar is. In die plek van appelkoos konfyt kan chutney gebruik word. Ek bedien dit met 'n lekker  mengelslaai. Jou kerrie lyk heerlik.

• @sandraewels1753 · 1 day ago

Fantastic, thank you ❤

4

• @Wilma-gz2qm · 1 day ago

Baie dankie Emile jou kerrie lyk heerlik.😊

2

• @roystonfarquhar9683 · 13 hours ago

Het jy dalk die resep vir regte basaar lam sosaties, pre-1980 dit is.

• @TimeToShine4 · 1 day ago

Pakco se Roasted Masala is al wat ek gebruik..Baie geurig.

1

• @charlottedevilliers1218 · 1 day ago

Lyk heerlik baie  dankie

6

• @annielegrange9416 · 1 day ago

😢 yummy thank you

1

• @sharonwilliams2757 · 1 day ago

EMILE I JUST LOVE YOUR VERSION OF COOKING 👌💯

THANK YOU FOR THE RICE TIPS
....... WE APPRECIATE YOU❤️

LOOKS DELICIOUS SSSS 😋

GOD BLESS YOU AND YOUR FAMILY 👨‍👩‍👦❤️❤️❤️❤️❤️🙏💐

2

Up next

LIVE

Tradisionele pampoenkoekies met 'n heerlike dun Caramel sous 😋

Emile se Kombuis · 7K views

LIVE

Donderdag, 1 Oktober 2026. Die Witkruis-sage .., nog lank nie die einde. ANC en vriende se terugkap

Wynand du Toit · 1.4K views

LIVE

Regte outydse dumplings op vleis, eg Suid-Afrikaanse trooskos!

Emile se Kombuis · 28K views

LIVE

Maklike Tuna en rys gereg! 'n Heerlik gesonde aandete idee!

Emile se Kombuis · 18K views

LIVE

Só maak jy Heerlike Poeding ('n stap-vir-stap resep video)

André van Wyngaardt Musiek & Resepte · 3.4K views

LIVE

Met hierdie vinnige resep, kan jy groot klomp mense lekker laat eet!

Emile se Kombuis · 20K views

LIVE

8 Genius Grater Hacks That Make Your Life Easier! I Thought I Knew Graters Until I Saw These

Emma Kitchen Hacks · 2.1M views

LIVE

Nobody Believes These Crispy Samosas Aren't Made with Pastry!

Backyard Chef · 35K views

LIVE

Hy SKIET my nege keer

Ena Berger / Kumah Adonai Ministries · 1.2K views

LIVE

Macaroni en kaas, so sappig en kaserig soos jy dit nog nooit geëet het nie!

Emile se Kombuis · 25K views

LIVE

Heerlike vispastei, vinnige aandete, goedkoop bestanddele wat jy in die huis het!

Emile se Kombuis · 11K views

LIVE

This onion soup is so delicious that I make it every week! No one knows this simple recipe!

Fast Kitchen Habits · 871K views

LIVE

Nuusbulletin Donderdag 1 Oktober 2026

NUUSPOD · 460 views

LIVE

This Contract is Still Binding Today: The Western Cape Was Bought From the Khoikhoi in 1672

Willem Petzer · 8.2K views

LIVE

Met hierdie resep gaan jy baie terug verlang huis toe ❤️

Emile se Kombuis · 14K views

LIVE

Is daar nou 'n volksmoord of nie? Donderdag 1 Oktober 2026

NUUSPOD · 4K views

LIVE

I’m NOT Frying Eggplant Anymore — Few Know This Trick! A Restaurant-Style Eggplant Recipe for Dinner

Eggplant Recipes · 5.7M views

LIVE

Stop freezing cilantro! A chef's secret to keeping cilantro fresh for months! |Clever Tricks

Clever Tricks · 1.1M views

LIVE

Heerlike Kerrie pasta slaai. Groot gunsteling saam met enige braai ❤️

Emile se Kombuis · 28K views

LIVE

I make Apple Cake with 1 Cup of Oats and 2 Apples at home every day! No oven! Easy Recipe

Cloud Crumb · 936K views

LIVE

Probeer vandag nog hierdie vinnige resep !! Aandete was nog nooit so vinnig nie 😉

Emile se Kombuis · 8K views

LIVE

Paptert met 'n Suid Afrikaanse twist!! Heerlik 👌

Emile se Kombuis · 78K views

LIVE

Dinner in 20 Minutes! 🔥 German Secret Recipe You’ll Love - So delicious

Taste Grid · 3.1M views

LIVE

Orania Maatskaplike dienste tree in

Orania Beweging · 2.9K views

LIVE

Stop Frying Potatoes the Old Way! Dinner in 10 Minutes—I've Never Eaten Anything Tastier!

inventor Kitchen · 239K views

LIVE

Die perfekte ete as dit koud en reënerig is! Trooskos op sy beste!

Emile se Kombuis · 8.3K views

YouTube, with the door locked.

Aegis plays a clean stream instead of YouTube's player, so pre-roll ads, trackers, and fingerprinting never ride along. Drop Shields any time if you want the official player back.