Emile se Kombuis
3.2K subscribers
Welkom by my kombuis! As jy op soek is na vinnige, heerlike en eg Suid-Afrikaanse etes en idees, is jy op die regte plek. Op hierdie kanaal wys ek vir jou hoe om die lekkerste huiskos te maak—alles in minder as 10 minute en heeltemal in Afrikaans! Van vinnige weeksaand-maaltye vir die besige gesin tot tradisionele weglê-resepte, ek hou dit eenvoudig, vinnig en propvol geur. Teken in (Subscribe) sodat jy nooit ’n nuwe resep misloop nie! Vir navrae of samewerking: [email protected] Welcome to my channel! Quick, easy, and delicious South African dinner recipes and cooking inspiration, hosted entirely in Afrikaans.

Regte basaar kerrie en rys vol smaak net soos die kerk sin!
Emile se Kombuis · 16K views · 3 days ago

Die maklikste bobotie resep wat jy kan maak, glo my dis perfek 👌
Emile se Kombuis · 12K views · 1 day ago

Bully Beef en rys! Vinnig, goedkoop, KONINGSKOS!
Emile se Kombuis · 4.1K views · 5 hours ago

Tuisgebakte brood! Geen knie en geen gesukkel!
Emile se Kombuis · 72K views · 4 weeks ago

Probeer vandag nog hierdie vinnige resep !! Aandete was nog nooit so vinnig nie 😉
Emile se Kombuis · 8.3K views · 2 weeks ago

Heerlike Kerrie pasta slaai. Groot gunsteling saam met enige braai ❤️
Emile se Kombuis · 29K views · 3 weeks ago

Mince en aartappelgereg! Die beste aandete wat jy vir jou huismense kan maak 👌
Emile se Kombuis · 15K views · 3 weeks ago

Macaroni en kaas, so sappig en kaserig soos jy dit nog nooit geëet het nie!
Emile se Kombuis · 26K views · 11 days ago

Tradisionele pampoenkoekies met 'n heerlike dun Caramel sous 😋
Emile se Kombuis · 20K views · 2 days ago

Maklike Tuna en rys gereg! 'n Heerlik gesonde aandete idee!
Emile se Kombuis · 23K views · 8 days ago

Heerlik en maklik! Hoender gereg vir enige geleentheid!!
Emile se Kombuis · 11K views · 9 days ago

Die lekkerste lekker vir jou huismense! Maar wees gewaarsku, dit gaan vinnig verdwyn!
Emile se Kombuis · 7K views · 2 weeks ago

Met hierdie vinnige resep, kan jy groot klomp mense lekker laat eet!
Emile se Kombuis · 23K views · 7 days ago

Paptert met 'n Suid Afrikaanse twist!! Heerlik 👌
Emile se Kombuis · 84K views · 10 days ago

Die lekkerste maalvleis idee van die jaar!! Probeer hom vandag nog!
Emile se Kombuis · 6.6K views · 2 weeks ago

Tuisgemaakte Beef Stroganoff Pastei, 'n groot gunsteling!
Emile se Kombuis · 11K views · 3 weeks ago

Visvingers en Wraps pastei! Die heerlikste aandete nog!!
Emile se Kombuis · 9K views · 3 weeks ago

Die perfekte ete as dit koud en reënerig is! Trooskos op sy beste!
Emile se Kombuis · 8.7K views · 2 weeks ago

Regte outydse dumplings op vleis, eg Suid-Afrikaanse trooskos!
Emile se Kombuis · 29K views · 3 weeks ago

Vinnige aandete idee of 'n heerlike padkos vir die lang pad!
Emile se Kombuis · 13K views · 1 month ago