Ads skipped

Gebed verander my. Stephan Joubert [7 Junie 2020]

51K views · Jun 7, 2020 · Nonprofits & Activism

Comments · 31

  • @corrienel9088 · 3 years ago

    Amen en Amen. Here leer my om op U te wag!

  • @ansiesmit8618 · 1 year ago

    Dit klink of Habekuk in Suid  Afrika bly

    1

  • @annahendricksmxvhbyc · 4 years ago

    Dankie Stefan Joubert, jou Boodskap wD vandag vir my bedoel God Seen🙏

    2

  • @hesterbeck5117 · 3 years ago

    Baie dankie Stephan, ek bid die Here moet my help wag, buig, en waarlik ontdek.

  • @zeldabothma9416 · 1 year ago

    Baie dankie vir boodskap vanoggend vanuit Habakuk herhaal vir my. HET in die week by Absa gaan teken vir aftrekorder mazndeliks E. KERK. As nuwe inwoner alhier 4 jr gelede ook plaaslike naaste kerk, N. G. OUDTSHOORN NOORD met hulp plaaslik vir Evangelie steeds behou. Mag Jesys dit volhoubaar .aak. Op 88 kan ek moeilik deesdae betyds vir Sondaeerediens wees, daarom gee asb vir my gereeld vanaf E. Kerk Sondae erediens. BAIE DZNKIE. ZELDA BOTHMA

  • @trudyharding4277 · 2 years ago

    Het al op verskillende stadiums Habakkuk gelees maar ek vergeet met tye wat d sê en dan stuur God v my die YT te hoor.<br>Dankie Stephan, jy is so bruikbaar in God se hande.

  • @sariesteenkamp1935 · 3 years ago

    Dankie Stephan so n wonderlike preek n wakker word en leer oor gebed maak dat n mens dink en verander

  • @susanswartz5747 · 4 years ago

    Dankie Stephan .. die HERE het vandag my oe oopgemaak ... leer my JESUS om stil te word voor U en te wag op U

    1

  • @lindavanderlinde107 · 4 years ago

    Wat n ongelooflike uitsending!!! Dankie Stephan dat jy jou kennis met ons deel.

    1

  • @hannetjiesteenkamp3589 · 11 months ago

    AMEN 🙏 🙏 🙏

  • @katycoetser7458 · 5 years ago

    Dankie Here vir Habakuk en vir Stephan. Maar bo alles dankie my God dat U weet wat het ons as mense nodig.

    1

  • @lanieralston3901 · 2 years ago

    Wow! Ons perspektief van gebed op sy kop gedraai! Baie dankie, Stephan 😊

Up next

LIVE

Ruil om, ruil op! Stephan Joubert [14 Junie 2020]

eKerk · 10K views

LIVE

Wie jy is, is belangriker as wat jy doen. Stephan Joubert [23 Aug 2020]

eKerk · 38K views

LIVE

Midweekboodskap 18 Augustus 2026

Kom na My toe Lynnwoodrif Gemeente · 8.6K views

LIVE

DIE GEVAAR VAN NEGATIEWE DENKE IN JOU LEWE

Lux Mundi Gemeente · 138K views

LIVE

KSM Erediens I 20 Sept. I Wanneer jy die meetinstrument verkeerd verstaan... (Stephan Joubert)

Kerksondermure · 34K views

LIVE

So laat jy jou lewe tel voordat die klok 12 uur slaan [12 Sept 2021]

eKerk · 44K views

LIVE

Ken Hom in Alles 🙏 17 Kragtige Afrikaanse Lofprysingsliedere vir Vrede & Krag

FaithWaves I GeloofsGolwe · 4.7K views

LIVE

2022 05 22 Om te leer kyk soos Jesus kyk

NG Gemeente Hartenbos · 35K views

LIVE

Gesprek met prof Stephan Joubert oor Rol van Israel, 13 Sept 2020

Goedehoop Gemeente Secunda · 36K views

LIVE

18 Oktober 2026 | Stephan Joubert | die eindtye

Die Boodskap - kykNET · 22K views

LIVE

Goedheid - die hemelse medisyne vir 'n hemelse hart-aanval [24 Sept 2023]

eKerk · 12K views

LIVE

RAAK NOU KALM - VLUG NA GOD TOE - 12 JANUARIE 2025

LewenSentrum · 46K views

LIVE

Leef so dat jy God se oog vang [18 Okt 2026]

eKerk · 16K views

LIVE

Satan Ontbloot - Deel 3 (www.kniel.co.za)

Welkom by Kniel · 38K views

LIVE

Weet vyf dinge oor die lewe, en wees gelukkig! [3 Mei 2020]

eKerk · 22K views

LIVE

KSM Erediens I 15 Nov. I Keer dat jou siel sink . I Stephan Joubert

Kerksondermure · 34K views

LIVE

Soeklig - Wat jy nie van die Bybel weet nie (Stephan Joubert)

Abri Van Vuuren · 30K views

LIVE

KSM Erediens | 18 Mei. | Maar julle I Moet kyk soos Jesus (Stephan Joubert)

Kerksondermure · 57K views

LIVE

Sondagdiens (22 November 2026) - Die onsigbare leër

Pastoor Jacques Potgieter / Woord in Waarheid · 1.1K views

LIVE

'n Lewe wat hemel en aarde tot stilstand bring [9 Mei 2021]

eKerk · 19K views

YouTube, with the door locked.

Aegis plays a clean stream instead of YouTube's player, so pre-roll ads, trackers, and fingerprinting never ride along. Drop Shields any time if you want the official player back.