RITME Digitaal | Dood: Einde of nuwe begin?
5.2K views · Dec 5, 2024 · People & Blogs
Comments · 10
@bethiepietersen1967 · 1 year ago
Baie dankie vir hierdie boodskap, ons dogter 42 is gedurende Februarie oorlede, dit het gevoel of my lewe tot 'n einde gekom het. Hierdie boodskap vandag het my wakker geskud, BAIE dankie. God seën U.
1
@magdacloete8830 · 1 year ago
Dankie Johan vir jou mooi boodskap vandag, dankie vir hoop Jesus Amen 🙏 ABBA Vader Amen 🙏❤️
@apretorius8231 · 1 year ago
Dankie Johan vir die mooi boodskap vol hoop.
1
@salomievanderwesthuizen7392 · 1 year ago
Dankie<br>Pragtige woord<br>Ook n goeie uit kyk vir ons lewe<br>Ons gaan ewig lewe
@marthaspangenberg8119 · 1 year ago
Salig is die wat weet hoe afhanklik hulle is wat behoort aan die Here. Bergpredikasie. Daar is altyd hoop.❤
@Marlenevandermerwe1954gmail · 1 year ago
Baie dankie Johan. Jou boodskap van vandag gryp my aan,lankal sit ek mt n vraag wat ek vir iemand wil vra en ek voel die vrymoedigheid om jou te vra. Ek stuur die vraag aan jou op messenger. Wees veilig op jul pad see toe en geniet elke oomblik. God seèn Amen 🙏 🙌
@lenajonk6206 · 1 year ago
DankieJohan, my ou maat is ook weg na 60jr huwelikslewe, ek weet hy is veilig.
@lourenscasa812 · 1 year ago
Dankie vir Hoop.
@hannatjiekruger538 · 1 year ago
Pragtig, dankie ❤
@gerhardvanzyl4821 · 1 year ago
Amen!!
Up next

Veilig in sy hand (Jes 41) Ds Gustav Opperman GK Steynsburg @WoordeuitsyWoning
Woorde uit sy Woning · 2.6K views

RITME Digitaal | My Ouderdom Maak Vir God Saak | Stephan Joubert
RITME Digitaal · 8K views

VitaAmp Inspirasie | Kyk anders...
VitaAmp · 6.1K views

RITME Digitaal | Vergifnis, versoening en vertroue: NIE sinonieme NIE (2) | Johan Smith
RITME Digitaal · 3.8K views

EWIGHEIDSONDAG: Begin met die einde in die oog. Ds Hannes van der Merwe
Pretoria-Oos Gemeente · 1.3K views

RITME Digitaal | Een dag op 'n slag
RITME Digitaal · 6.7K views

KAN GEBED ALLE DEURE OOPMAAK? - 22 NOVEMBER 2026
LewenSentrum · 4.1K views

KSM Erediens I 17 Aug. I Ek glo... I Daarom wil ek my nie so bekommer nie (Johan Smith)
Kerksondermure · 25K views

Terugslag 1 | Johan Smith
Moreleta Stroom · 17K views

RITME Digitaal | Die hemel het nie 'n bodorp of onderdorp nie
RITME Digitaal · 3.7K views

HOE IS JY GEBORE? Dr Johan Carstens
Patmosstudio · 920 views

KSM Erediens I 22 Jan. I Dag en nag vir die Here
Kerksondermure · 22K views

Aanddiens 22 Nov 2026: JY MAG UIT GENADE LEEF | Uit die Woord - Digitaal.
Uit die Woord - Digitaal. · 3.2K views

RITME Digitaal | Stop, Herlaai en Herstel | Johan Smith
RITME Digitaal · 6.8K views

KSM Erediens | 14 Aug. I Winde van verandering I Wanneer die seisoen verander
Kerksondermure · 16K views

RITME Digitaal | Leef Met Oop Harte & Hande
RITME Digitaal · 3.7K views

Erediens 22 Nov 2026: GEBROKE, MAAR NIE VERLATE NIE | Uit die Woord - Digitaal
Uit die Woord - Digitaal. · 5.5K views

RITME Digitaal | Vergifnis, versoening en vertroue: NIE sinonieme NIE (1) | Johan Smith
RITME Digitaal · 5.1K views

Lindie Strydom - Hoopstoot - 29 Jan 2016
Die GROOT Ontbyt · 949 views

Pastoor Desmond Wessels: Sondag 22 November
Pastoor Desmond Wessels · 9.7K views