Ads skipped

Oom Koos maak Botter

5K views · Sep 25, 2026 · People & Blogs

Comments · 18

  • @HannelieKoekemoer · 6 days ago

    Aa my moedertjie het ook so een gehad ..verlang ek nou na daardie dae❤

    3

  • @desertchild3550 · 4 days ago

    Eks bly eks nie alleen wat altyd n te klein bak vat nie,hehehehe

    1

  • @FranzSchloder · 6 days ago (edited)

    Hallo Oom Koos, net 'n paar jaare terug het ons hier in Neederbeiere nog baie van die kleiner Melkboere gehad waar 'n mens vars melk en botter by die plaas kon koop. My Ouma was een van hulle. Die EU het alles vernietig en daar is amper geen klein plaase meer oor nie. My vakansieversoek vir die heele Januarie is goed gekeer en onderteeken. Nou kan ons 'n plan maak!

    1

  • @antonhuman8446 · 6 days ago

    Nooit gedroom daar sal soveel botter van drie liter room kom nie!

    2

  • @johanvandersandt8904 · 6 days ago

    Ek het so een geerf en danksy oom weet ek noe hoe hy werk ook! Seen en vrede daai kant!

    2

  • @JamesBarnard-et2fd · 6 days ago

    Hi Oom Koos.. JOU YST4R...SOUT VAN HIERDIE AARDE...

    3

  • @elizemeyer-hb1id · 6 days ago

    Middag Koos. Baie dankie ja so het ek groot geword ook baie jare gelede. Dit laat my ver terug dink. Lekker sorgelose dae gewees as kind.

    2

  • @LeonTheRam44 · 5 days ago (edited)

    Ai tog dag neef Koos, en hoe lank draai jy daardie slinger. Jy se die room moet 'n kraak in he, was altyd onder die indruk dat dit vars room moet wees. Dit is seker hoekom ek nie myne kan reg kry nie, het ook soortgelyke hand karing maar hy 'n bietjie kleiner as joune. Sal maar weer probeer, dankie jy laat dit so maklik lyk he he he.

    1

  • @JanitaSchoeman-sx6ye · 4 days ago

    Net n vraag hier.. as jy botter was moet jy dit was tot die water skoon is.. anders gaan jou botter gou afgaan..?

    1

Up next

LIVE

Oom Koos maak Vis & Chips🎣

Oom Koos van die Groot Karoo · 11K views

LIVE

More Protein That BEEF. Grandma Grow It On The Windowsill — Why Does Nobody Plant It?

No Longer Here · 124K views

LIVE

Oom Koos braai Snoek & Patats

Oom Koos van die Groot Karoo · 20K views

LIVE

The Truth About the Black Irish: Ireland’s Hidden DNA

Evo Inception · 1.6M views

LIVE

Ek Is RichInMind - Wil nie hoor nie

Ek is RichInMind · 25K views

LIVE

Die Afrikanerbarbaar: Piet Croucamp se nuwe teorie

praag · 63K views

LIVE

Russian police stop - They think we're spies / Asia trip part 86 Russia

FUXDEIFELSWULD · 62K views

LIVE

I'm Growing a Good Life

Rewilding Jude · 290K views

LIVE

Kampvuur stories saam met Oom Koos en Vriende

Oom Koos van die Groot Karoo · 6.2K views

LIVE

Scientists Traced South African Coloured DNA — The Ancestry Results Changed Everything

Old Documentary · 24K views

LIVE

The secret recordings of Melvin Theuma and Yorgen Fenech

Times of Malta · 35K views

LIVE

Oom Koos maak Hoender en Vark Sosaties

Oom Koos van die Groot Karoo · 4.6K views

LIVE

Oom Koos kuier by Soettand Konfyt-fabriek

Oom Koos van die Groot Karoo · 9.8K views

LIVE

Oom Koos en sy vriend Gawie gesels oor die weer

Oom Koos van die Groot Karoo · 11K views

LIVE

Come Blackberry Foraging With Me 🍂🫐 | Homemade Blackberry Jam Doughnuts + Apple Cider Vinegar

Bob Dickinson · 133K views

LIVE

These German surnames are actually DUTCH — and almost nobody knows it

Wo alles begann · 18K views

LIVE

Suid-Afrika dalk voor Kersfees uit Agoa

Solidariteit · 5.6K views

LIVE

I Thought I Knew BBQ. Then I Met This South African.

Nigel Lewis · 574K views

LIVE

Tesco Just Got Caught... And Brits Are Fighting Back!

Dykes Jameson Oliver · 60K views

LIVE

Oom Koos maak ñ Vleisbroodjie

Oom Koos van die Groot Karoo · 6K views

LIVE

Russia Launched It This Month | The Intent Behind the Berlin Election | Ernst Wolff

Krissy Rieger · 82K views

LIVE

Oom Koos is oppad Kaap toe...

Oom Koos van die Groot Karoo · 8.3K views

LIVE

Why I'm selling my land

Pippa Chapman Permaculture · 5.4K views

LIVE

Highlights | Irland vs. Österreich | Nations League 2026

ORF Sport · 23K views

LIVE

Ultimate South African Curry Afval Potjie | How to make a slow-cooked curry in a cast iron pot

Travel Trails Tastes · 23K views

YouTube, with the door locked.

Aegis plays a clean stream instead of YouTube's player, so pre-roll ads, trackers, and fingerprinting never ride along. Drop Shields any time if you want the official player back.