Ads skipped

Narsisme - ken jy so iemand?

7.5K views · Jun 3, 2020 · Education

Comments · 19

  • @alettavanderwalt4085 · 2 years ago

    Jip verdraai alles wat jy se en is geweldig baie controlling wys geen empatie of liefde nie kraak alles af kritiseer is altyd negatief en loop permanent met n gesig wat altyd kwaad lyk woede uitbarstings ek is ook al 33 jaar getroud hy hou ook nie van familie en vriende nie hys n baie alleen mens geen vriende luister na niks en niemand se raad nie hys reg en net hys altyd reg en baie baie selfsugtig

    7

  • @fransienortje4821 · 5 years ago

    My man wou my nie mooi gehad het nie. Ek moet groot klere dra en moet eet en eet

    1

  • @thatsme172 · 2 years ago

    Dit is eintlik tragies, kan gebed nie so Narsis verander nie.....

    1

  • @susankeuler924 · 5 years ago

    Dankie vir inligting

    1

  • @thatsme172 · 5 years ago

    Manupilasie.......

    3

  • @thatsme172 · 5 years ago

    Dit wil ek weet......

  • @adrianascholtz3500 · 6 years ago

    Die onsettend baie en komplekse variasies van narsistiese gedrag  tussen mense (nie die kliniese toestand) is die groot tameletjie waarvoor mense raad soek. Uitgebreid en kompleks van aard. Hoogmoed het soveel fasades en slingse planne.

    2

  • @salomievanderwesthuizen7392 · 2 years ago

    Ek fool my self oop gemaak vir n verhouding, :dit was Ek dans nie Ek loop nie Ek parkeer net op een ek Ek koop nie blomme Ek braai Elke Vrydag Ek verkies n dronk vrou EK gaan Elke jaar jag Ek sê jy slp kaal Ek sê jy borsel jou tande voor bed Ek gaan maak koffie jy stort alles word net gedoen soos Ek sê jy as partner het geen sê Ek tel slang op en gooi uit pad bree bors uiterlik niks om oor te Skryf maar die Gedrag twee gesig, lieg, mamma se beste kind,  Ek kan werêld versit  prt met Ek as Ek dronk is  née Oooo Moses bly ek is daar uit met Ek wil daar nooit mee te doen hê  nou drink Ek eers Ek weet altyd nooit verkeerd weet altyd kan in jou gesig lieg née bly weg

  • @georginapaul9672 · 2 years ago

    Ja

  • @thatsme172 · 5 years ago

    Nou waar trek mens die lyn......

  • @dirkjepienaar4431 · 6 years ago

    Hoe help mens 'n narsis en kan so pesoon gehelp word? Kan so persoon verander?

    1

  • @roelfvanvuren8755 · 2 years ago

    Is dit geneesbaar

Up next

LIVE

Narsisme: Hoe kan jy jouself meer weerbaar teen narsistiese gedrag maak?

Bybel-Media · 640 views

LIVE

Bipolêre-versteuring - Wat jy moet weet.

Wie is ek? · 2.7K views

LIVE

𝗣𝗲𝗿𝘀𝗼𝗼𝗻𝗹𝗶𝗸𝗵𝗲𝗶𝗱𝘀𝘃𝗲𝗿𝘀𝘁𝗲𝘂𝗿𝗶𝗻𝗴𝘀

Wie is ek? · 359 views

LIVE

Phil In The Blanks | Covert Narcissist Intro

Dr. Phil Envoy · 261K views

LIVE

The Mind Of A Covert Narcissist | What To Look For

Barbara Heffernan · 2.2M views

LIVE

Narsisme en narsiste | Levenia Pretorius | 3 Julie 2024

Die GROOT Ontbyt · 2.5K views

LIVE

Dr. Henk Swanepoel - Narsisme - 16 Aug 2017

Die GROOT Ontbyt · 1.9K views

LIVE

Emosionele effek van egskeiding - wat om te verwag.

Wie is ek? · 792 views

LIVE

Narcissism vs. ADHD

DoctorRamani · 299K views

LIVE

Wat is 'n "gesonde" verhouding vs. 'n toksiese verhouding?

Wie is ek? · 727 views

LIVE

4 Types of Narcissism

MedCircle · 6.5M views

LIVE

Are you a narcissist? 8 common traits of narcissism

Kati Morton · 1.8M views

LIVE

Wat presies is narsisme? MELODY PICK verduidelik - SPREEKKAMER | 4 MEI 2021 | kykNET

kykNET Argief · 2.9K views

LIVE

A𝗳𝗵𝗮𝗻𝗸𝗹𝗶𝗸𝗲 𝗽𝗲𝗿𝘀𝗼𝗼𝗻𝗹𝗶𝗸𝗵𝗲𝗶𝗱𝘀𝘃𝗲𝗿𝘀𝘁𝗲𝘂𝗿𝗶𝗻𝗴

Wie is ek? · 726 views

LIVE

Narcissism in Siblings | The Signs

MedCircle · 1.3M views

LIVE

Kleptomanie - hoe om iemand te help

Wie is ek? · 150 views

LIVE

Are we ruled by our guts? - A Question of Science with Brian Cox

The Francis Crick Institute · 157K views

LIVE

Openlike- en Bedekte Narsisme (overt and covert narcissist)

Wie is ek? · 477 views

LIVE

Histrioniese Persoonlikheidsversteuring

Wie is ek? · 340 views

LIVE

Afhanklike persoonlikheidsversteuring

Wie is ek? · 69 views

YouTube, with the door locked.

Aegis plays a clean stream instead of YouTube's player, so pre-roll ads, trackers, and fingerprinting never ride along. Drop Shields any time if you want the official player back.