Vetkryt Musiek
8.5K subscribers
Vetkryt Musiek is gebore uit ons Kinder-Kanaal ‘Die Vetkryt’ op Youtube. Die somtotaal van Vetkryt se inhoud is oorspronklik. Die Liedjies en ‘Die Vetkryt’ episodes word deur Awie Greyling geskryf, (nie ‘KI’ nie). Alhoewel daar van KI (Kunsmatige Intelligensie) gebruik gemaak word tydens die vervaardiging van die musiek en die episodes en al ‘Vetkryt’ se karakters met KI vervaardig is, is dít wat uit hul monde kom 100% deur ‘n mens geskryf. Ons doen wat ons doen om GOD se Naam te verheerlik. Dink buite die boks. GOD IS BAIE GROTER AS KI! Indien jy verby die KI vervaardiging kan kyk en die boodskap daaragter duidelik kan hoor is jy op die regte spoor. Indien die inhoud jou nie pas nie en jy nie nog nie kan glo nie, het jy die volste reg om verby te ‘scroll’. Niks of niemand sal jou dwing om te kyk of te luister nie, nogtans seën ek jou met ‘n vol en ryk lewe. Mag Sy liefde jou nader trek.

Mag Die Here
Vetkryt Musiek · 564K views · 58y ago

Woorde - Lirieke Video
Vetkryt Musiek · 34K views · 1 month ago

Die Here is Goed
Vetkryt Musiek · 148K views · 58y ago

Laat die dag begin - Lirieke
Vetkryt Musiek · 2K views · 2 days ago

Mag die Here - Musiek Video
Vetkryt Musiek · 94K views · 9 months ago

When He Calls Me Home - Lirieke Video
Vetkryt Musiek · 5.9K views · 7 days ago

Onse Vader ons gee oor
Vetkryt Musiek · 117K views · 58y ago

My Verlosser
Vetkryt Musiek · 42K views · 58y ago

Alles - Lirieke
Vetkryt Musiek · 18K views · 1 month ago

Hy lei my - Lirieke Video
Vetkryt Musiek · 9.9K views · 2 months ago

Die pad lyk beter met jou langs my
Vetkryt Musiek · 10K views · 3 months ago

True Joy - official music video
Vetkryt Musiek · 5K views · 4 months ago

Vrug van die gees
Vetkryt Musiek · 15K views · 1 month ago

Ek het gedink daar is nog tyd
Vetkryt Musiek · 1.2K views · 10 days ago

DIE STOEL BY DIE VENSTER | Hier is plek langs my
Vetkryt Musiek · 999 views · 1 month ago

Vetkryt Musiek Vol 2
Vetkryt Musiek · 1K views · 1 month ago

Hoe sê mens ooit dankie - Liriek Video
Vetkryt Musiek · 6.2K views · 2 months ago

Close to the broken hearted
Vetkryt Musiek · 12K views · 58y ago

Is jy reg?
Vetkryt Musiek · 7.1K views · 58y ago